[ad_1]
Al is die besluit alom verwag, was daar Donderdagmiddag tot ’n tikkie teleurstelling onder sommige kommentators dat die Reserwebank die vierde agtereenvolgende keer die rentekoers onveranderd gelaat het.
Neil Roets, uitvoerende hoof van die skuldberadingsfirma Debt Rescue, sê baie verbruikers gaan nou skuld aan om skuld af te betaal, ’n “teken van ’n nasie diep in die moeilikheid”.
“Hoewel die nuus (dat die rentekoers onveranderd gelaat is) ’n paar maande gelede algemene verligting sou uitlok (ná tien verhogings), is daar nou ’n gevoel van wanhoop onder determined verbruikers wat web al hoe dieper en dieper in die skuld ingly om hul gesinne te assist oorleef.”
Gevra waarom die rentekoers nié verlaag is nie gegewe dat inflasie aan die taan is, het Lesetja Kganyago, president van die sentrale financial institution, gesê daar kan nog glad nie van ’n volgehoue verlangsaming in prysstygings gepraat phrase nie. Inflasie het in Desember tot 5,1% teruggesak.
Dis goeie nuus dat die inflasiekoers die afgelope twee maande laer was, maar talle plaaslike en wêreldwye faktore skep “ernstige” risiko’s dat die inflasiekoers vanjaar hoog gaan bly, het Kganyago gesê. Daarby bly inflasieverwagtinge – wat eise vir verhogings beïnvloed en dus ook ’n impak op prysstygings het – hardnekkig hoog.
Bradd Bendall, waarnemende uitvoerende hoof van die verbandmakelaar BetterBond, het dit verwelkom dat die rentekoers minstens nie verhoog is nie.
Hy beskou die stabiele rentekoersomgewing as goeie nuus vir die ekonomie: “Huiseienaars se maandelikse paaiemente bly onveranderd, wat dit makliker maak om die huishoudelike begroting te laat klop. Voornemende kopers wat dalk verlede jaar hul planne op ys moes sit toe rentekoerse gestyg het, kan nou weer start beplan, en droom.”
Die ekonomie kan nie bekostig dat die Reserwebank voortgaan met ’n steierend hoë rentekoers om te probeer om ’n inflasiekoers te bestuur waarvan die oorsake ekstern is nie. Matthew Parks van Cosatu.
Jacques Celliers, uittredende uitvoerende hoof van FNB, het verbruikers gewaarsku om nie nog skuld aan te gaan in afwagting daarop dat die rentekoers later vanjaar verlaag gaan phrase nie. “Bou eerder jou finansiële planne op bestaande rentekoerse. Ons het tekens van stygende inflasie in sommige ontwikkelde lande waargeneem wat die verlaging van leningskoste kan vertraag.”
Hy sê die verhoging in verskepingskoste (weens aanvalle op vragskepe in die Rooisee) kan plaaslike pryse ook laat toeneem, iets waaroor Kganyago ook bekommerd is.Mamello Matikinca-Ngwenya, FNB se hoofekonoom, is oortuig dat geen verdere rentekoersverhogings sal plaasvind nie.
Nietemin dink sy die Reserwebank sel versigtig wees en dalk eers in die tweede helfte van die jaar start verlaag. Dis onder meer vanweë die druk op die rand wat altyd deur verkiesings veroorsaak phrase. Die datum vir die algemene verkiesing is nog nie gepromulgeer nie.
Sanisha Packirisamy, ekonoom van Momentum Investments, sê dis kommerwekkend dat inflasieverwagtinge gemiddeld 5,7% vir 2024 is, volgens die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se peiling. Dis teenoor die 5% wat die Reserwebank vir 2024 verwag.
“Die Reserwebank hou aan met pleidooie dat ander ekonomiese rolspelers hul plig doen om inflasieverwagtinge op ’n meer volhoubare grondslag tot die middelpunt van die teikenband (4,5%) te lei.
“Sentrale banke bly senuagtig om ’n oorwinning oor inflasie te verklaar gegewe dat die Internasionale Monetêre Fonds bevind het baie tye van inflasie het vantevore gevloei uit voortydige vieringe, wanneer sentrale banke beleid te vinnig verslap het en tweederonde-inflasieskokke markte verras het.”
Packirisamy verwag vier rentekoersverlagings vanjaar, maar die meeste ander ekonome web drie, van 25 basispunte elk.
Die vakverbond Cosatu het dit verwelkom dat daar minstens nie ’n rentekoersverhoging was nie, maar hoop dat die “roekelose fanatisme” van die Reserwebank nou verby is wat gelei het tot die verhoging van 475 basispunte in die rentekoers.
Matthew Parks, woordvoerder, sê dit het “matelose ellende” vir werkers- en middelklasgesinne meegebring en die ekonomie “versmoor”.
“Die ekonomie kan nie bekostig dat die Reserwebank voortgaan met ’n steierend hoë rentekoers om te probeer om ’n inflasiekoers te bestuur waarvan die oorsake ekstern is nie.”
[ad_2]
Source link